Tanzaniese speg
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Campethera scriptoricauda)
| Tanzaniese speg | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | |
| Spesie: | C. scriptoricauda |
| Binomiale naam | |
| Campethera scriptoricauda (Reichenow, 1896) | |
Die Tanzaniese speg (Campethera scriptoricauda) is 'n redelik algemene standvoël in digte boomveld en ruigtes tussen Beira en die Zambezirivier se benedeloop in Mosambiek. Die voël is 20 cm groot en weeg 60 - 70 gram. In Engels staan die voël bekend as die Speckle-throated Woodpecker.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1