Chiba
Voorkoms
Chiba 千葉市 | |
|---|---|
Stad | |
Ligging van Chiba in die Chiba-prefektuur | |
Ligging van Chiba in Japan (in rooi) | |
| Koördinate: 35°36′00″N 140°06′00″O / 35.60000°N 140.10000°O | |
| Land | Japan |
| Gebied | Kantō |
| Prefektuur | Chiba-prefektuur |
| Stigting | 1 Januarie 1921 |
| Regering | |
| • Burgemeester | Toshihito Kumagai |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 272,08 km2 (105,05 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 962 624 |
| • Digtheid | 3 540/km2 (9 200/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+9 (JST) |
| Skakelkodes | 043-245-5111 |
| Blom | Nelumbo nucifera |
| Boom | Keyaki |
| Webwerf | city.chiba.jp |
Chiba (Japannees: 千葉市) is 'n stad met 962 624 inwoners (2012) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Toshihito Kumagai. Die oppervlakte is 272,08 km². Die naam van die stad beteken "duisend blare". Chiba net 40 kilometer suidoos van die Japannese hoofstad Tokio aan die Tokio-baai geleë. Die stad is op 1 Januarie 1921 gestig.