Chionididae
Voorkoms
| Chionididae | |
|---|---|
| Grootskedebek (Chionis albus) | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | Chionidae Bonaparte, 1832 |
| Genus: | Chionis J.R. Forster, 1788 |
| Spesies | |
Chionididae is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes). Die familie omvat een genus met twee spesies.[1]
Voëls in die familie broei op sub-antarktiese eilande en die Antarktiese Skiereiland. Die grootskedebek migreer in die suidelike winter na die Falkland-eilande en die kusgebiede van suidelike Suid-Amerika. Hulle is die enigste voëlfamilie wat endemies in die Antarktiese streek broei.[2] Verder is hulle ook die enigste Antarktiese voëls sonder gewebde voete.
Taksonomie
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)
- ↑ Mead, Christopher J. (2003). "Sheathbills". In Perrins, Christopher (red.). The Firefly Encyclopedia of Birds. Firefly Books. pp. 256–257. ISBN 1-55297-777-3.
{{Verwys boek}}: Onbekende parameter|coauthors=geïgnoreer (|author=voorgestel) (hulp)