Coffea racemosa
Voorkoms
| Mosambiekkoffie | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Gentianales |
| Familie: | Rubiaceae |
| Genus: | Coffea |
| Spesie: | C. racemosa |
| Binomiale naam | |
| Coffea racemosa Lour., (1790) | |
| Voorkomsgebied | |
| Sinonieme | |
| |
Die Mosambiekkoffie (Coffea racemosa) is 'n struik wat deel van die Rubiaceae familie is. In Engels staan die struik bekend as die Mozambique Wild Coffee. Die boom se FSA-nommer is 715.1.[1]
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek (insluitende die Mosambiek kanaaleilande), Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal voor.