Gaan na inhoud

Dina (Bybel)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die ontvoering van Dinah, uitgebeeld deur James Tissot.

Dina was die dogter van Jakob en Lea.

Sy is onteer deur Sigem, die seun van die Hewitiese koning Hemor. Haar broers Simeon en Levi het wraak geneem deur die stad van Sigem te oorval, al die mans dood te maak en die vroue, kinders en vee te roof.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1
Verwysings in die Bybel