Distichodontidae
Voorkoms
| Distichodontidae | |
|---|---|
| Distichodus maculatus | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Subfilum: | |
| Infrafilum: | |
| Superklas: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | |
| Suborde: | |
| Familie: | Distichodontidae |
| Genus | |
|
Sien teks. | |
Distichodontidae (Sitarine) is 'n vis-familie van die orde Characiformes. Die familie kom slegs in Afrika voor en bestaan uit agtien genera met oor die negentig spesies waarvan drie genera in Suider-Afrika voorkom. Die naam verwys na die tande van die vis; hulle het kenmerkend twee rye tande. Die monde is ongewoon vierkantig en baie spesies het vertikale strepe oor die lyf.
Genera
[wysig | wysig bron]Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:
- Hemigrammocharax machadoi - Dwerg-sitarien
- Hemigrammocharax multifasciatus - Veelbalk-sitarien
- Nannocharax macropterus - Breëbalk-sitarien
- Neolebias lozii - Balk-dwergsitarien
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1