Julie McNiven
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Julie McNiven | |
| Geboortenaam | Julie Elizabeth McNiven |
|---|---|
| Geboorte | 11 Oktober 1980 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Julie McNiven (gebore 11 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Supernatural (2005), Mad Men (2007), en SGU Stargate Universe (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Dangerous Crosswinds
- 2009: The Cave Movie
- 2013: The Caterpillar's Kimono
- 2017: The Babymoon
- 2018: A Christmas Arrangement
- Junkyard Paradise
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Supernatural
- 2007: Mad Men
- 2009: SGU Stargate Universe
- 2011: Book Club
- 2016: Internity
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: The Neighborhood Nightmare