Miranda Tapsell
Voorkoms
| Miranda Tapsell | |
| Geboorte | 11 Desember 1987 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Australies |
| Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
| Aktiewe jare | 2008–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Miranda Tapsell (gebore 11 Desember 1987) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sapphires (2012) en Top End Wedding, en in die televisiereekse Love Child (2014) en Newton's Law (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: The Sapphires
- Top End Wedding
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: Love Child
- 2016: Maurice's Big Adventure
- 2017: Newton's Law
- 2017: Little J & Big Cuz