Gaan na inhoud

Ogre (stad)

Ogre
Stad
Die Lutherse kerk in Ogre
Die Lutherse kerk in Ogre
Amptelike seël van Ogre
Seël
Ogre is in Letland
Ogre
Ogre
Koördinate: 56°49′N 24°36′O / 56.817°N 24.600°O / 56.817; 24.600
LandVlag van Letland Letland
Historiese landskapLyfland
StreekOgres novads
Stadstatus1928
Regering
  BurgemeesterEgīls Helmanis
Oppervlak
  Totaal13,58 km2 (5,24 vk. myl)
Bevolking
  Totaal23 273
  Digtheid1 711/km2 (4 430/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (OET)
  SomertydUTC+3 (OEST)
LV
5001, 5002, 5003

Ogre is 'n stad in die middel van Letland, 36 km vanaf Riga, aan die monding van die Ogre-rivier in die Daugava-rivier. Die dorpie Ogre is in 1206 vir die eerste keer in Duits Oger genoem. Toe die spoorweg Riga–Daugavpils in 1861 gebou is het inwoners van Riga begin om hier somerhuisies te bou. In 1862 word Ogre 'n gesondheidsoord.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Etniese groepe (2003)

[wysig | wysig bron]
  • Lette 64,6%
  • Russies 24,6%
  • Wit-Russies 4,2%

Prente

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "«Iedzīvotāju skaits un tā izmaiņas statistiskajos reģionos, republikas pilsētās, novadu pilsētās, 21 attīstības centrā un novados». Centrālā statistikas pārvalde. 2020". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2021. Besoek op 26 Januarie 2021.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]