Gaan na inhoud

Okinawa-eilande

Okinawa
Inheemse naam: 沖縄本島
Kaart van Okinawa-eiland
Kaart van Okinawa-eiland
Geografie
LiggingStille Oseaan
Koördinate26°30′N 127°56′O / 26.500°N 127.933°O / 26.500; 127.933
ArgipelRyukyu-eilande
Oppervlakte1 201,03 vk km
Administrasie
Vlag van Japan Japan
PrefektuurOkinawa
Grootste stadNaha (313 970)
Demografie
Bevolking1 384 762
Kaart van die Ryukyu-eilande met Okinawa
Kaart van die Okinawa Prefektuur

Okinawa (Japannees: 沖縄本島 Okinawajima, "Okinawa-hoofeiland") is 'n eiland in die Stille Oseaan en behoort aan Japan. Dit vorm deel van die Ryukyu-eilande. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Slag van Okinawa hier plaasgevind.