Gaan na inhoud

Pedro Rocha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Pedro Rocha

Pedro Rocha, ca. 1966
Persoonlike inligting
GeboortenaamPedro Virgilio Rocha Franchetti
Geboortedatum(1942-12-03)3 Desember 1942
GeboorteplekSalto, Uruguay
Sterfdatum2 Desember 2013(2013-12-02) (op 70)
SterfplekSão Paulo, Brasilië
Lengte1,83 m
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler/aanvaller
Seniorloopbaan*
JareSpanKere†(Doele)†
1959–1970Peñarol
1970–1977São Paulo FC
1978Palmeiras
1979Coritiba
1979Bangu
1979–1980Neza
1980Monterrey
Nasionale span
1961–1974Uruguay52(17)
Spanne bestuur
1981Inter de Limeira
1981Taubaté
1987Botafogo-SP
1987Coritiba
1987Guarani
1988Mogi Mirim
1988Portuguesa
1988–1989Sporting
1990–1991Vitória de Guimarães
1996Internacional
1997Kyoto Sanga FC
1998Ponte Preta
1999Ituano
2000Caldense
"2000"XV de Piracicaba
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Pedro Virgilio Rocha Franchetti (Spaans: [ˈpeðɾo ˈrotʃa]; 3 Desember 1942, Salto – 2 Desember 2013, São Paulo), beter bekend as Pedro Rocha, was 'n Uruguaanse sokkerspeler. Hy het onder meer vir Peñarol (Uruguay), São Paulo, Coritiba, Palmeira, Bangu en Monterrey (Meksiko) gespeel.

Erelys

[wysig | wysig bron]

Peñarol

[wysig | wysig bron]
  • Kampioen van Uruguay:
1959, 1960, 1961, 1962, 1964, 1965, 1967 en 1968
  • Copa Libertadores da América:
1960, 1961, 1966
  • Copa Intercontinental:
1961, 1966
  • Recopa dos Campeões Intercontinentais:
1969

São Paulo

[wysig | wysig bron]
  • Kampioen van São Paulo:
1971 en 1975
  • Kampioen van Brasil:
1977

Coritiba

[wysig | wysig bron]
  • Kampioen van Paraná:
1978

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]