Gaan na inhoud

Supercopa de España

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Supercopa de España
2026 Supercopa de España
Beskrywing.
Sportsoort Sokker
Gestig 1982
Eienaar Real Federación Española de Fútbol (RFEF)
Inwydingseisoen 1903
Deelnemende lande Spanje
Aantal spanne 2 (tot en met 2018)
4 (2019–hede)
Mees onlangse kampioen Barcelona
Verwante kompetisies La Liga
Copa del Rey

Die Supercopa de España (“Superbeker van Spanje”), ook bekend as die Spaanse Superbeker, is ’n superbeker-toernooi in Spaanse sokker. Dit is in 1982 gestig as ’n kompetisie tussen twee spanne. Die huidige formaat, wat sedert 2020 geld, word deur vier spanne betwis: die wenners en naaswenners van die Copa del Rey en La Liga.[1]

Tot en met 1995 het ’n span wat beide die liga en die beker gewen het, die trofee outomaties ontvang. Van 1996 tot 2019 moes ’n span wat albei gewen het, teen die naaswenner van die beker om die Supercopa speel.[2][3][4] Sedert die ontstaan van die toernooi het dertien spanne deelgeneem, en tien is reeds as kampioene gekroon.

Barcelona is die verdedigende kampioen nadat hulle Real Madrid in die eindstryd van die 2025-uitgawe, wat in Jeddah, Saoedi-Arabië gehou is, geklop het.[5][6][7] Barcelona is ook die suksesvolste span in die kompetisie met vyftien titels, gevolg deur Real Madrid met dertien. Athletic Bilbao en Deportivo La Coruña het elk drie titels, met Deportivo wat opvallend elke uitgawe gewen het waaraan hulle deelgeneem het.[8][9][10] Athletic Bilbao and Deportivo La Coruña each have three titles, with Deportivo notably winning every edition they have participated in.[11][12]

Lionel Messi is die kompetisie se voorste doelskieter ooit en ook die suksesvolste speler, met agt titels.[13][14]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Supercopa de España" (PDF). www.rfef.es. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2022. Besoek op 13 Januarie 2022.
  2. Carratalá, José E. (10 Augustus 2018). "Datos y récords de la Supercopa de España". El mago del balón (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  3. "Cinco datos a saber de la Supercopa de España". www.fcbarcelona.es (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  4. UEFA.com (16 Augustus 2023). "Récords y estadísticas de la Supercopa de la UEFA". UEFA (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  5. Herrero, Laia Cervelló. "Barcelona's Clasico defeat by Real Madrid shows they have only gone backwards". The Athletic (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  6. Brennan, Joe (14 Januarie 2024). "Real Madrid - Barcelona summary: score, goals, highlights | Clásico Spanish Super Cup final". Diario AS (in American English). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  7. "FC Barcelona Thrashes Real Madrid To Win Record 15th Spanish Super Cup". Forbes. 12 Januarie 2024. Besoek op 12 Januarie 2024.
  8. "Spanish Super Cup winners list: Know all the Supercopa de Espana champions". SportsAdda (in Engels). 15 Januarie 2024. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  9. "Barcelona vs Real Madrid: How many Spanish Super Cups do the two teams have?". MARCA (in Engels). 14 Januarie 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  10. UEFA.com. "Barcelona-Real Madrid Head-to-head | History". UEFA (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  11. "PALMARÉS | Los azulgranas amplían su ventaja en número de títulos | www.rfef.es". Web oficial de la Real Federación Española de Fútbol. (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2023. Besoek op 19 Maart 2024.
  12. "Más Rey de Copas". MARCA (in Spaans). 17 April 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  13. González, Marco (13 Augustus 2018). "Messi es el rey de la Supercopa". Diario AS (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2024. Besoek op 19 Maart 2024.
  14. UEFA.com (27 Augustus 2009). "Messi, el rey de Europa". UEFA (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2023. Besoek op 19 Maart 2024.