golf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| golf | golwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| golfie | golfies |
- (fisika) 'n Ruimtelik voortplantende verandering (steuring) of vibrasie van 'n posisie- en tydafhanklike fisiese grootheid.
- Soos met alle golwe is die spoed van lig afhanklik van die medium waarin dit beweeg. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor golf.