Gaan na inhoud

2008 Singapoerse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  2008 Singapoerse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 15 van 18 in die 2008 Formule Een-seisoen
 Vorige wedrenVolgende wedren 
Marinabaai Straatrenbaan
Marinabaai Straatrenbaan
Datum 28 September 2008
Amptelike naam 2008 Formula 1 SingTel Singapore Grand Prix
Plek Marinabaai Straatrenbaan
Marinabaai, Singapoer
Baan Straatbaan
5,067 km (3,148 mi)
Afstand 61 rondtes, 309,087 km (192,058 mi)
WeerDroog, Lugtemp: 28°C, Windspoed: 2,2 m/s
Bywoning 300 000 (naweek)
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari
Tyd 1:44.801
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari
Tyd 1:45.599 op rondte 14
Podiumplekke
EersteVlag van Spanje Fernando Alonso Renault
TweedeVlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota
DerdeVlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes

Die 2008 Formule Een Singapoerse Grand Prix is op 28 September 2008 op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in sy Red Bull-Renault gewen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Plek Nr Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:44.519 1:44.014 1:44.801 1
2 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:44.501 1:44.932 1:45.465 2
3 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:44.282 1:44.232 1:45.617 3
4 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:44.740 1:44.519 1:45.779 4
5 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:44.311 1:44.207 1:45.873 5
6 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:45.548 1:44.520 1:45.964 9
7 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:45.042 1:44.261 1:46.244 6
8 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:45.184 1:44.441 1:46.328 7
9 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:45.103 1:44.429 1:46.611 8
10 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:45.127 1:44.826 1:47.547 10
11 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:45.642 1:45.038 11
12 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:45.660 1:45.133 12
13 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:45.493 1:45.212 13
14 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:46.028 1:45.298 14
15 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:44.971 geen tyd 15
16 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet jr. Renault 1:46.037 16
17 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:46.389 17
18 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:46.583 18
19 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:47.940 19
20 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari geen tyd 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2008 Singapoerse Grand Prix.

Opsetlike botsing

[wysig | wysig bron]

Tydens die wedren het Nelson Piquet jr. beheer oor sy Renault-motor verloor aan die buitekant van draai 17, oor die pad gegly en teen 'n muur gebots en baie rommel oor die pad gestrooi, wat beteken het dat die veiligheidsmotor uitgeroep moes word om die motors stadig deur die baan te lei om die werkers wat die pad skoonmaak, te beskerm. Dit het die gaping tussen die motors toegemaak, wat beteken het dat hulle nou baie naby aan mekaar gejaag het. Dit het Fernando Alonso, wat in die 15de plek was, toegelaat om die stadiger en minder ervare jaers verby te steek. Alonso het voortgegaan om wedren te wen. Nadat Renault Piquet jr. in 2009 afgedank het vir sy swak bestuurswerk, het hy aan die FIA vertel dat Flavio Briatore, die baas van die Renault F1-span (wat al 20 jaar die spanhoof was) hom oor die radio aangesê het om doelbewus sy motor te bots, om die veiligheidsmotor uit te bring en Alonso 'n beter kans te gee om te wen. Alonso was op daardie stadium nie, of selfs voor die ongeluk, daarvan bewus nie.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Plek Nr Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 5Vlag van Spanje Fernando AlonsoRenault 61 1:57:16.304 15 10
2 7Vlag van Duitsland Nico RosbergWilliams-Toyota 61 +2.957 8 8
3 22Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis HamiltonMcLaren-Mercedes 61 +5.917 2 6
4 12Vlag van Duitsland Timo GlockToyota 61 +8.155 7 5
5 15Vlag van Duitsland Sebastian VettelToro Rosso-Ferrari 61 +10.268 6 4
6 3Vlag van Duitsland Nick HeidfeldBMW Sauber 61 +11.101 9 3
7 9Vlag van Verenigde Koninkryk David CoulthardRed Bull-Renault 61 +16.387 14 2
8 8Vlag van Japan Kazuki NakajimaWilliams-Toyota 61 +18.489 10 1
9 16Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson ButtonHonda 61 +19.885 12
10 23Vlag van Finland Heikki KovalainenMcLaren-Mercedes 61 +26.902 5
11 4Vlag van Pole Robert KubicaBMW Sauber 61 +27.975 4
12 14Vlag van Frankryk Sébastien BourdaisToro Rosso-Ferrari 61 +29.432 17
13 2Vlag van Brasilië Felipe MassaFerrari 61 +35.170 1
14 21Vlag van Italië Giancarlo FisichellaForce India-Ferrari 61 +43.571 20
15 1Vlag van Finland Kimi RäikkönenFerrari 57 Ongeluk 3
DNF 11Vlag van Italië Jarno TrulliToyota 50 Hidrolies 11
DNF 20Vlag van Duitsland Adrian SutilForce India-Ferrari 49 Ongeluk 19
DNF 10Vlag van Australië Mark WebberRed Bull-Renault 29 Transmissie 13
DNF 17Vlag van Brasilië Rubens BarrichelloHonda 14 Enjin 18
DNF 6Vlag van Brasilië Nelson Piquet jr.Renault 13 Botsing 16