in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
In die tydperk tussen 58 en 51 v.C. verower Gaius Julius Caesar die res van Gallië .
Rome lyf Siprus in. Aan koning Ptolemeüs, Ptolemeüs XII se onwettige broer, word die hoëpriesterskap in Paphos aangebied, maar hy pleeg selfmoord.[ 1]
Sirië word 'n Romeinse konsulêre provinsie.[ 2]
In Egipte ontstaan onrus omrede Ptolemeüs XII sy broer op Siprus nie help nie. Ptolemeüs XII word verdryf en Berenice IV word regerende koningin.[ 1]
1 2 Historical Dictionary of Ancient Egypt , Deel 22 van Historical Dictionaries of Ancient Civilizations and Historical Eras, Morris L. Bierbrier , Scarecrow Press, 2008, ISBN 0-8108-6250-6 , ISBN 978-0-8108-6250-0
↑ The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, Fergus Millar , Harvard University Press, 1993, ISBN 0-674-77886-3 , ISBN 978-0-674-77886-3