Gaan na inhoud

Geissorhiza

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Geissorhiza
Geissorhiza radians
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Monocotyledon
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Geissorhiza
Ker Gawl., (1803)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Anomaza Laws. ex Salisb.
  • Engysiphon G.J.Lewis
  • Rochea Salisb.
  • Sphaerospora Klatt
  • Weihea Eckl.

Geissorhiza (syblomme) is 'n genus van meerjarige blomplante en geofiete wat tot die Iridaceae-familie behoort. Die genus is die eerste keer in 1803 beskryf. Die naam is afgelei van die Griekse woorde geisson, wat teël beteken en rhizon wat wortel beteken. Al die spesies is endemies aan die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Die genus bestaan uit 101 spesies:

Verwysings

[wysig | wysig bron]