Gaan na inhoud

Jesse Kriel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jesse Kriel Rugbyportaal
Volle naam Jesse André Kriel
Geboortedatum 15 Februarie 1994 (1994-02-15) (32 jaar oud)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Lengte 1,86 m
Massa 95 kg
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Senter
Springbokno. 867
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2015–2016
2020–
NTT Red Hurricanes
Canon Eagles
9
7
(20)
(0)
korrek soos op 14 Augustus 2021.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2014–2018 Blou Bulle 17 (25)
korrek soos op 14 Augustus 2021.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2014–2019 Bulls 70 (95)
korrek soos op 14 Augustus 2021.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2015– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 67 (75)
korrek soos op 1 November 2023.

Jesse Kriel (gebore in Kaapstad, 15 Februarie 1994) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Bulls in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015 en die Rugbywêreldbeker 2019. Kriel se oupagrootjie, John Hodgson (1909-1970), het in die 1930's 15 keer vir die Britse en Ierse Leeus gespeel.[1]

Springbokloopbaan

[wysig | wysig bron]

Kriel was die eerste keer ingesluit in the Springbokgroep vir die 2015-Rugbykampioenskapreeks.[2] Hy het die eerste keer opgedraf vir die Springbokke teen Australië op 18 Julie 2015 in Brisbane.[3] Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ (en) "Bok centre reveals his great-grandfather was a British Lion". news24.com. sport24. 24 November 2020. Besoek op 29 November 2020.
  2. ↑ (en) "Eight uncapped players in extended Springbok squad". South African Rugby Union. 27 Junie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 27 Junie 2015.
  3. ↑ (en) "Wallabies stun Boks at the death". SANZAR. 18 Julie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2019. Besoek op 20 Julie 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]