Gaan na inhoud

na

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook ná en nà
   
(lêer)
Voorsetsel
na
Later as iets anders.
In die rigting van.
Lyk soos.
Ek sal my tande borsel na ek geëet het.
Sy het na my toe gestap.
Hy lyk na sy pa.
Ná dese.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Later as iets anders
Engels: after(en)
Nederlands: nadat(nl)
  Vertalings:   2. In die rigting van
Engels: towards(en)
Nederlands: naar(nl)
  Vertalings:   3. Lyk soos.
Nederlands: naar(nl), op(nl)
Bywoord
na
Verby; verstreke.

    Eienskappe

Gebruik ná (met ’n aksent) om tyd aan te dui, na (sonder 'n aksent) dui gewoonlik op die rigting.
Februarie kom ná Januarie.
Hulp:IPA: [na]
   
(lêer)
Woord
na
Ná; later in tyd
«Hij gaat na het werk naar huis.»
Hy gaan ná die werk huis toe.
Voorsetselbywoord
na
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlikerna
Nabyhierna
Verafdaarna
Betreklikwaarna
Vraendwaarna?
Onbepaaldergens na
Negatiefnergens na
Universeeloveral na
  1. Skeibare deel van 'n voornaamwoordelike bywoord: Ná.
  2. Skeibare deel van 'n werkwoord, bv. na-apen.
«Het is hier niet na, het is ervoor.»
Dis nie hierna nie, dis hiervoor
«Hij aapt me na!»
Hy aap my na!

    Eienskappe

Voorsetselbywoord
Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde, asook skeidbare werkwoorde.