2022 Formule Een-seisoen
| 2022 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
| Vorige: 2021 | Volgende: 2023 |
| Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. | |


Die 2022 FIA Formule Een-seisoen is 'n topwedrenreeks vir Formule Eenmotors. Dit was die 73ste bestaansjaar van Formule Een. Die seisoen het uit 22 Grands Prix-wedrenne bestaan.
Max Verstappen was die heersende wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes was die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers nadat hulle hul 8ste wêreldkampioenskapstitel in 2021 verower het.
Reëls oor wielgrootte en bande
[wysig | wysig bron]Pirelli was steeds die enigste bandverskaffer vir die 2022-seisoen. Wielgrootte was nou 18 duim (teenoor 13 duim voorheen). Die reël wat sedert 2014 gegeld het wat die gebruik van bande tussen kwalifisering en die wedren betref, is afgeskaf. Die tien jaers wat die K3-fase van kwalifisering bereik het, moes die Grand Prix begin met die stel bande wat gebruik is om hul beste tyd in die K2-fase op te stel.
Die doel was om verskillende wedrenstrategieë te skep deur sommige aan te moedig om op harde bande te kwalifiseer. Vanaf die Bahreinse Grand Prix het die jaers volkome vryheid om die bande te kies wat in die kwalifisering en aan die begin van die wedren gebruik word. Hierdie nuwe reël verhoed 'n bestuurder om bewustelik te kies om nie aan die K3-fase deel te neem nie om die vrye keuse van sy renbande te behou eerder as om tiende en ingeperk te wees.
Inskrywings
[wysig | wysig bron]Die volgende spanne en renjaers het deelgeneem aan die FIA Formule 1-Wêreldkampioenskap van 2022:
| Span | Onderstel/enjin | Nr. | Renjaer |
|---|---|---|---|
| Alfa Romeo-Ferrari | 24 | ||
| 77 | |||
| AlphaTauri-Honda | 10 | ||
| 22 | |||
| Alpine-Renault | 14 | ||
| 31 | |||
| Aston Martin-Mercedes | 5 | ||
| 18 | |||
| Ferrari | 16 | ||
| 55 | |||
| Haas-Ferrari | 9 | ||
| 47 | |||
| McLaren-Mercedes[14] | 3 | ||
| 4 | |||
| Mercedes-Benz | 44 | ||
| 63 | |||
| Red Bull-Honda[19] | 33 | ||
| 11 | |||
| Williams-Mercedes | 6 | ||
| 23 |
Veranderinge by spanne in 2022
[wysig | wysig bron]- Nuut in Formule 1
- Guanyu Zhou: Formule 2 (UNI-Virtuosi Racing) → Alfa Romeo[2]
- Van span verander
- Terugkerend na Formule 1
- Alexander Albon: Red Bull (toets- en reserwejaer) → Williams[22]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ F1-team Alfa Romeo voert naamswijziging door
- 1 2 Officieel: Zhou teken by Alfa Romeo
- 1 2 "BREAKING: Bottas weg by Mercedes, bevestig as jaer by Alfa Romeo". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2022. Besoek op 13 Februarie 2022.
- 1 2 AlphaTauri bevestigt: Gasly en Tsunoda blijven in 2022
- ↑ "Alpine in zee met roze sponsor: BWT Alpine F1 Team vanaf 2022". www.gpblog.com (in Nederlands). Besoek op 11 Februarie 2022.
- ↑ "BREAKING: Alonso verlengt zijn contract bij Alpine". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2022. Besoek op 13 Februarie 2022.
- ↑ Ocon verlengt Formule 1-contract met Alpine
- ↑ "Aston Martin sluit megadeal met grote sponsor en verandert van naam". RacingNews365 (in Nederlands). Besoek op 11 Februarie 2022.
- 1 2 Vettel en Stroll vormen ook in 2022 line-up van Aston Martin F1
- ↑ Ferrari verlengt contract Leclerc tot en met 2024
- ↑ Sainz neemt stoel over van Vettel bij Ferrari
- ↑ https://www.formula1.com/en/latest/article.breaking-kevin-magnussen-to-make-sensational-f1-return-with-haas-in-2022.7m4IFYh7gmD3ZGppbs5f88.html
- ↑ Schumacher en Mazepin blijven in Formule 1 bij Haas
- ↑ (nl) McLaren keert Renault de rug toe en stapt over naar Mercedes motoren
- ↑ Daniel Ricciardo verlaat Renault voor McLaren
- ↑ "BREAKING NEWS: Norris verlengt zijn contract bij McLaren". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2022. Besoek op 13 Februarie 2022.
- ↑ Sewemalige wêreldkampioen Hamilton bly twee jaar langer by Mercedes
- 1 2 Russell oor na Mercedes as spangenoot van Hamilton in 2022
- ↑ Officieel: Red Bull neemt Honda-motoren over vanaf 2022
- ↑ "Verstappen verleng kontrak by Red Bull tot en met 2023" (in Nederlands). 7 Januarie 2020.
- ↑ Sergio Pérez blijft teamgenoot van Max Verstappen
- 1 2 3 Albon keer terug na Formule 1 by Williams, Latifi bly aan