Gaan na inhoud

Waikatostadion

Waikatostadion
Die Britse en Ierse Leeus teen die Nieu-Seeland Māorirugbyspan in 2005

Ligging Hamilton, Nieu-Seeland
Koördinate 37°46′52″S 175°16′6″O / 37.78111°S 175.26833°O / -37.78111; 175.26833
Eienaar Hamiltonse stadsraad
Kapasiteit 25 800[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2000
Geopen 2002
Huurders
Waikato Rugbyunie (2002-nou)
Chiefs (Superrugby, 2002-nou)
WaiBop United (2015-2016)

Die Waikatostadion is 'n groot stadion in Hamilton, Nieu-Seeland, wat vir sport en kulturele byeenkomste aangewend word. Die stadion het 'n totale kapasiteit van 25 800 sitplekke en word deur Hamilton se stadsraad besit. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 1987 en die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel. Dit was ook een van die gasheerstadions tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2023.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

Rugbywêreldbeker 1987

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (NZST) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
24 Mei 198715:00Vlag van Argentinië Argentinië9–28Vlag van Fidji FidjiGroep 312 000

Rugbywêreldbeker 2011

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (NZST) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 September 201120:00Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland83–7Vlag van Japan JapanGroep A30 484
18 September 201115:30Vlag van Wallis Wallis17–10Vlag van Samoa SamoaGroep D30 804
2 Oktober 201118:00Vlag van Wallis Wallis66–0Vlag van Fidji FidjiGroep D28 476

Vrouesokkerwêreldbeker 2023

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd (NZST) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
22 Julie 202319:00Vlag van Zambië Zambië0–5Vlag van Japan JapanGroep C16 111
25 Julie 202320:00Vlag van Switserland Switserland0–0Vlag van Noorweë NoorweëGroep A10 769
27 Julie 202319:30Vlag van Portugal Portugal2–0Vlag van Viëtnam ViëtnamGroep E6 645
31 Julie 202319:00Vlag van Costa Rica Costa Rica1–3Vlag van Zambië ZambiëGroep C8 117
2 Augustus 202319:00Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika3–2Vlag van Italië ItaliëGroep G14 967

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]